2007
07.16

Brakenjan

Een vir almal en almal vir een!

7 comments so far

Add Your Comment
  1. Hi there,
    I am looking for the soundtrack for the start of this series. If you know where I can get it, it would be great. Dit was die beste ooit.

    Regards

  2. Ek sal kyk of ek dit kan rip van die DVD af.

    Groete

    Charles

  3. hi there gus.im luking for episodes from brakenjan ASAP if anyone can help me plz let me know!!!0738038502

  4. halo daar almal ek wil bitter graag weet wat is brakenjan se vrou se naam help asb

  5. Ek is op soek na na die volle reeks van Brakenjan soos op SAUK uitgesaai in afrikaans, as iemand my dalk kan help? Sy vrou is Juliet

  6. Ek het ook gesoek na Brakenjan. Ek dink by die SAUK kon mens dit op VHS kry, maar ek wou die DVDs gehad het. Al wat ek kon kry was die Engelse vertaling “Dogtanian” – dis oorspronklik in Spaans geskryf. Mens kan Seisoen 1 en 2 by Amazon koop.

  7. Margaret,
    Brakenjan se vrou se naam is (was) Juliet.

    Ons is op soek na die afrikaanse series op DVD. Enige voorstelle?

You must be logged in to post a comment.

Rss Feed Tweeter button Facebook button Technorati button Reddit button Myspace button Linkedin button Webonews button Delicious button Digg button Flickr button Stumbleupon button Newsvine button Youtube button