Ek kan nie glo jy gaan Ibiza toe EN gaan vir Tiesto sien nie??!! Sou nooit kon raai dat jy van clubs of clubmusiek hou nie. Jy moet dit verskriklik geniet, ons wil ook nog gaan. Het jy nou al iemand wat saam jou gaan?
Nope, nog niemand gekry nie. Nou gaan ek alleen. Ek sal nou nie se ek is die grootste clubber nie, was nog maar een of twee keer by so event, maar hierdie trip is die geleentheid van ‘n leeftyd. Ek gaan dit beslis geniet!
Dit sal my $2400 ko net vir die vlugte!